Résultats de recherche de titre
Articles 1 à 6 sur 6
Laguns Die Eensame Meermin
Par Dan Alatorre, Petro Ebersohn. 2015
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Fables, fées (contes de), folklore (légendes), Littérature générale (romans)
'n Heerlike prenteboek met oulike sketsies. Laguna die Eensame Meermin vertel die verhaal van 'n eensame. jong meermin wat aan…
'n manier moet dink om gestrande seerowers te red. Deur ander te help, maak sy nuwe vriende.Ideaal vir ouers om aan voorskoolse kinders voor te lees, of vir kinders wat 'n bietjie ouer is, om aan hulle ouers voor te lees! Dit sluit voorstelle in vir ouers om lees pret te maak vir hulle kinders.Susters
Par Katrina Bowlin-Mackenzie, Leonie van der Wath. 2017
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Fables, fées (contes de), folklore (légendes)
Hierdie is 'n feetjie verhaal. Die storie vertel van twee sussies en hoe hulle na mekaar moet om sien.
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Policiers (romans), Procédures policières (romans)
Diamante, gevaar, verdwyning en bedrog... ’n Katerina Carter-misdaadroman Bedrogspeurder, Katerina Carter, het geen benul wanneer om die handdoek in te…
gooi nie, en dit laat haar dikwels in deurmekaar en gevaarlike situasies beland. Noudat die werk skaars is en haar geld vinnig opraak, het Kat kliënte nodig; anders sal sy noodgedwonge op haar knieë moet terugkruip na haar hokkie by die firma waar sy gewerk het. En vir Kat is hierdie lot erger as skuld. Wanneer Liberty-diamantmyn se uitvoerende hoof, Susan Sullivan haar dus huur om Liberty se verdwene finansiële bestuurder en ’n groot bedrag verduisterde geld op te spoor, is sy baie gretig om die werk te aanvaar. Rampsalige armoede is goeie motivering om moeilike sake aan te vat, maar haar opwinding verander gou in angs toe twee werknemers van die maatskappy brutaal vermoor word. Kat besef dat die ondersoek dalk gevaarliker is as wat sy verwag het. En asof dinge nie ingewikkeld genoeg is nie, ontdek sy ’n sinistere skakel tussen Liberty, bloeddiamante en georganiseerde misdaad. Sy moet net bewyse kry en uit die moordenaars se pad bly om die ware misdadigers aan die kaak te stel. Met die hulp van haar vriende en ’n eksentrieke oom, moet Kat bontstaan of haar eerste saak is moontlik ook haar laaste...Esmeralda Grunch en die Rooi Tulp
Par Debbie Manber Kupfer. 2020
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Fables, fées (contes de), folklore (légendes), Nouvelles
Esmeralda Grunch is 'n baie haal blomme fee. Sy woon in 'n tulp van die helderste rooi. As Esmeralda wegvlieg…
vir die dag, is Tulip hartseer. Wanneer sal sy terugkeer? 'N Verhaal van vriendskap vir die jongste leser.Dallas
Par Katrina Bowlin-Mackenzie, Madelyn Coetzee. 2017
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Fables, fées (contes de), folklore (légendes)
Opgedra aan my beeldskone Agter-kleindogter Dallas Ek is life vir jou.
Die onwillige Prinses
Par Katrina Bowlin-Mackenzie, Leonie van der Wath. 2017
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Fables, fées (contes de), folklore (légendes)
Die onwillige Prinses wat hou van seunsklere ontmoet die aantreklike Prins. Hy is genooi na haar 18de verjaarsdag onthaal.