
Laguns Die Eensame Meermin
Folklore, fables and fairy tales, General fiction
Summary
'n Heerlike prenteboek met oulike sketsies. Laguna die Eensame Meermin vertel die verhaal van 'n eensame. jong meermin wat aan 'n manier moet dink om gestrande seerowers te red. Deur ander te help, maak sy nuwe vriende.Ideaal vir ouers om… aan voorskoolse kinders voor te lees, of vir kinders wat 'n bietjie ouer is, om aan hulle ouers voor te lees! Dit sluit voorstelle in vir ouers om lees pret te maak vir hulle kinders.
Title Details
ISBN
9781633398399
Publisher
Babelcube Inc.
Copyright Date
2015
Book number
1280745