
Afvoer
Suspense and thrillers
Summary
Moeg en teleurgesteld oor die lewe probeer Janne om in die bad te ontspan Een-en-veertig jaar Wonend in n klein woonstelletjie Verlate deur haar vrien Die bliksem Haar bene is slap … daar is te veel grys in haar hare Om nie van die plooi op haar gesig te praat nie Te oud om nog kinders te kon h Wat als gegee sou word om die horlosie te kon terug draai Om die lewe n ander wending te laan neem Soms net soms kom wense waar Sien jy die stortputjie waardeur die water in die afvoer kolk Konsentreer jy op die beweging van die water Gee jouself voor en laat jouself meevoer na die badkamers van jou verlede Maar pasop vir wat jy doen Jou keuses kan verreikende gevolge h