Résultats de recherche de titre
Articles 1 à 20 sur 94
Die Raaisel van die Gesiglose Bruid
Par Pennie Mae Cartawick. 2019
Die bruid het geen verlepte rose vasgehou nie, maar haar trourok was geskeur en verbrand. Haar kaal bene yskoud, wiegend…
en onvas. Die sluier het laag oor haar gesig gehang. Ek het my pistool by my gehad, maar ek kon nie skiet nie. As dit 'n spook was sou die koeël sekerlik dwarsdeur gegaan het, maar as dit ‘n mens was, dan sou ek ‘n dooie vrou skiet. Haar hande, die naels lank en gebreek, het die sluier opgelig gehou. Haar gesig! Selfs in die donkerte kon ek sien hoe vermink dit was. Die oë is uit hulle kaste geruk, die neus ingedruk; al wat oorgebly het was die mond. Dun, sagte lippe wat oop was om bruin afgebreekte tande te wys.
Oupa is hemel toe
Par Amber Richards, Madelyn Coetzee. 2015
Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees Hierdie e-boek is geskryf van uit 'n Christelike perspektief, wat bedoel word om…
aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van 'n geliefde te verwerk. Die boek was spesifiek geskryf om 'n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het 'n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in 'n boek kan moeilik wees vir verskeie redes: Die konteks is vir jong kinders wat op 'n konkrete wyse dink Die onderwerp is kompleks Dit is belangrik om nie 'n vrees te ontwikkel nie Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van 'n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan 'n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie. Paar voorbeelde volg: Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het. Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, 'n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk. Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is Hier is 'n paar voorstelle om die e-boek te gebruik: Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit 'n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan 'n kind lees. Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan 'n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou. Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het ons
Aga verloor sy strepe
Par Francois Keyser, Elrika Keyser. 2016
Welkom in die wereld van "Die Woudties" "Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van…
5 dieremaats. Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons altyd eerlik moet wees. In hierdie boek verloor Aga, die tier sy strepe- of doen hy? Kuier saam met die dieremaats terwyl hulle na Aga se verlore strepe soek en leer dat dit altyd beter is om die waarheid te praat. Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "Die Woudties" te skryf. "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies". Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
Alpha se Maats
Par Aj Tipton, Juliet Perie. 2015
Twee shifters is beter as een Cleo het alles onder beheer: sy is 'n wild suksesvol uitvoerende hoof, Alpha van…
'n kragtige beer wisselaar stam, en 'n totaal prikklepop. Wanneer 'n besigheid transaksie haar plaas aan die verkeerde kant van kragtige hekse, word sy mettertyd verban na die middel van nêrens. Cleo is gedwing om te laat gaan, vol vertroue op die goedhartigheid van twee aantreklike plaas ouens om haar terug na haar ou lewe te kry. Titus, 'n vervloekte draak wisselaar, en Connor, begaaf met bonatuurlike intuïsie, is nie gewoond aan gaste nie. Wanneer hul plaas - 'n heiligdom vir magiese wesens - bedreig word deur buite magte, moet die manne staatmaak op hul krag - en Cleo se vindingrykheid - om die dag te red. Sal Cleo afgelei word deur haar eie plan vir wraak of sal sy besef sy het haar ware liefde gevind? Dit warm novelle vir volwasse lesers behels 'n letterlike rol in die hooi, nat en wilde brandbestryding, en 'n liefde wat magiese tot die krag van drie is. Dit selfstandige novelle is deel van die "Bear Wisselaar Billionaire" reeks wat gelees kan word in enige volgorde. Daar is geen cliffhangers, en elke kort beeindig soos dit hoort: gelukkig.
Alpha se Maats
Par Aj Tipton, Juliet Perie. 2015
Twee shifters is beter as een Cleo het alles onder beheer: sy is 'n wild suksesvol uitvoerende hoof, Alpha van…
'n kragtige beer wisselaar stam, en 'n totaal prikklepop. Wanneer 'n besigheid transaksie haar plaas aan die verkeerde kant van kragtige hekse, word sy mettertyd verban na die middel van nêrens. Cleo is gedwing om te laat gaan, vol vertroue op die goedhartigheid van twee aantreklike plaas ouens om haar terug na haar ou lewe te kry. Titus, 'n vervloekte draak wisselaar, en Connor, begaaf met bonatuurlike intuïsie, is nie gewoond aan gaste nie. Wanneer hul plaas - 'n heiligdom vir magiese wesens - bedreig word deur buite magte, moet die manne staatmaak op hul krag - en Cleo se vindingrykheid - om die dag te red. Sal Cleo afgelei word deur haar eie plan vir wraak of sal sy besef sy het haar ware liefde gevind? Dit warm novelle vir volwasse lesers behels 'n letterlike rol in die hooi, nat en wilde brandbestryding, en 'n liefde wat magiese tot die krag van drie is. Dit selfstandige novelle is deel van die "Bear Wisselaar Billionaire" reeks wat gelees kan word in enige volgorde. Daar is geen cliffhangers, en elke kort beeindig soos dit hoort: gelukkig.
Geagte Skrywer
Par Matthew W. Grant, Petro Ebersohn. 2014
Wees 'n getuie van hoe James Walek tot raserny gedryf word wanneer hy as gevolg van 'n huwelik wat besig…
is om op die rotse te loop en 'n skryfloopbaan wat tot stilstand gekom het, deur een te veel van daardie beledigende "Geagte Skrywer"-briewe van afkeur van 'n uitgewer, oor die rand van wanhoop gestoot word.
Dokter Margaret in Delhi
Par Waheed Rabbani, Adri Van Schalkwyk. 2017
Dokter Margaret reis alleen na Indië om by haar ouers by die Amerikaanse Presbiteriaanse Sendingstasie in Futtehgurh te wees en…
dan na haar pos by ‘n hospitaal in Delhi. Daar moet sy nie net werkdruk oorkom nie, maar ook met haar intimideerders en intriges van die Mughals, by die Delhi Rooi Fort deel. Margaret se martelaar sedert haar kinderjare, Kaptein Albert, sluit ook aan by ‘n Britse regiment wat vir diens in Indië gebasseer is. Die Rus, Kaptein Graaf Nicholai, wie Margaret in die Krim ontmoet het, arriveer ook in Indië onder die dekmantel van ‘n Franse dokter. Die gebeure wat tot die Indiese Muitery/Rebellie gelei het en uitgebreek het in 1857, het nie net ‘n baie groot invloed op Margaret se lewe nie, maar ook op diegene wat haar liefhet en ander wat haar skade wil berokken. Ook deurmekaar in die warboel is een van die Koning van Delhi, Shah Zafar se Rooi Fort Wagte, sepoy Sharif Khan Bhadur, die oupa van Dokter Wallidad, ‘n Amerikaanse dokter. Die Azadi Reeks dek die opwindende gebeure en onrus wat Indië deurvleg het van 1857 tot 1947 en tot haar onafhanklikheid gelei het. Daardie voorvalle verswelg die karakters van hierdie storie op daardie tydstip en later hul afstammelinge se lewens weer in die 1960’s.
Dokter Margaret in Delhi
Par Waheed Rabbani, Adri Schalkwyk. 2017
Dokter Margaret reis alleen na Indië om by haar ouers by die Amerikaanse Presbiteriaanse Sendingstasie in Futtehgurh te wees en…
dan na haar pos by ‘n hospitaal in Delhi. Daar moet sy nie net werkdruk oorkom nie, maar ook met haar intimideerders en intriges van die Mughals, by die Delhi Rooi Fort deel. Margaret se martelaar sedert haar kinderjare, Kaptein Albert, sluit ook aan by ‘n Britse regiment wat vir diens in Indië gebasseer is. Die Rus, Kaptein Graaf Nicholai, wie Margaret in die Krim ontmoet het, arriveer ook in Indië onder die dekmantel van ‘n Franse dokter. Die gebeure wat tot die Indiese Muitery/Rebellie gelei het en uitgebreek het in 1857, het nie net ‘n baie groot invloed op Margaret se lewe nie, maar ook op diegene wat haar liefhet en ander wat haar skade wil berokken. Ook deurmekaar in die warboel is een van die Koning van Delhi, Shah Zafar se Rooi Fort Wagte, sepoy Sharif Khan Bhadur, die oupa van Dokter Wallidad, ‘n Amerikaanse dokter. Die Azadi Reeks dek die opwindende gebeure en onrus wat Indië deurvleg het van 1857 tot 1947 en tot haar onafhanklikheid gelei het. Daardie voorvalle verswelg die karakters van hierdie storie op daardie tydstip en later hul afstammelinge se lewens weer in die 1960’s.
Lewensvaardighede Graad 3
By Siyavula.
Wiskunde (Graad 10) [CAPS]
By Heather Williams, Rory Adams, Mark Horner, Wiehan Agenbag, Carl Scheffler, Chris Louw.
Natuurwetenskappe Graad 8
By Siyavula.
Kuns en Kultuur Graad 7
By Siyavula.
Jy is nie veronderstel om van die Geheime van die Jode te weet nie
Par Bernard Levine, Adri Schalkwyk. 2016
Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees as jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld. Het…
jy geweet dat die Jode nie toegelaat word om toiletpapier op die Sabbat te skeur nie? Hoekom kan Joodse vrouens nie Bybel lees nie? Het jy al gehoor daar is spesiale Coca-Cola net vir Jode? Wat is die naam van Jesus? Watter letter van die alfabet is onderstebo in die Bybel geskryf? Waarom Jode nie kaasburgers eet nie? Wat is so anders oor Joodse seksuele omgang? Waarom Joodse vrouens pruike dra? Is daar ʼn spesiale gebed wat Jode sê voor hul toilet toe gaan? Die meeste van die Ou Testament word nie deur Jode bestudeer nie ... hoekom? Het jy geweet dat Jode hul eie soort spek het? Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om hul elmboë of knieë vir mans te wys nie? Wat is God se naam wat uit die meeste Bybels gelaat word? Mag ʼn Jood ʼn tatoeëring hê? Wanneer slaap Jode buite? Is dit waar dat daar geen vloekwoorde in Hebreeus is nie? Hoe moet jy ʼn Jood van Jesus Christus vertel? Hoekom kan Jode nie hul eie woorde gebruik wanneer hulle bid nie? Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees wanneer jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld.
Ons Gunsteling Detox & Gewigsverlies Prutpot Resepte
Par Geoff Wells, Vicky Wells, Corlia Jones. 2016
Ons is dol oor prutpot etes want hulle is maklik, gerieflik en lekker. Nog beter is prutpot etes wat jou…
help om gewig te verloor en gesond te word en bly. Jy sal vind dat wanneer jy 'n vegetariese or vegan dieet volg, jy 'n baie meer voedingstof-digte voedsel eet terwyl jou kalorieë baie laag gehou word. Dit is nie te sê dat ALLE vegan en vegetariese kos lae-kalorie is nie. Jy sal nogsteeds jou inname van vette en hoër kalorie kosse moet dophou, maar jy sal ook vind dat jy die "versadige" gevoel langer behou omdat jou liggaam meer van die noodsaaklike voedingstowwe opneem. Sommige van die resepte is goed vir detox en hulle is sodanig gemerk. Al die resepte Is vegetaries of vegan en meeste van hulle sal ook help met gewigsverlies. Party van die nagereg resepte is 'n bietjie hoër in kalorieë so gebruik dit spaarsamig.
Primus AD
Par Mauricio Campos, Billy Clinton. 1977
Die landvorming proses op Mars sou nooit suksesvol gewees het teen die tyd dat dit uitgevoer is as daar geen…
hulp van die robots was nie. Toe die eerste Huŏxīng 3.0-masjiene op Mars aangekom het, het hulle die aanvanklike menslike kolonies gevind. Heeltemal afhanklik van voorrade wat gereeld vanaf die Aarde gebring word. Die masjiene was reeds selfversorgend, geprogrammeer om in die Marsse grond te vind wat hulle nodig het om replikas van hulleself te skep, en boumateriaal vir die kweekhuisgasbedrywe, wat koolstofdioksied in suurstof aangewend het. Elke nuwe skip wat op die rooi planeet aangekom het, het aan die menslike gemeenskap voorsien, 'n nuwe reeks masjiene het aangekom om die proses van landvorming te help. Benewens die Humanoid robots van die werkersklas, het die sowers gekom. Die saaiers was groot springrobotte, wat voordeel getrek het uit die seldsame atmosfeer van die planeet om spoed tot dertig meter hoog in hul voortbeweging uit te voer. Hulle het in hulle boesem 'n kolonie bakterieë gedra wat hulle in die dertiende dale en vlaktes van Mars gekweek en versprei het. Bakterieë wat spesiaal vir hierdie doel ontwikkel is deur aardse genetici, het vinnig gereproduseer en deur fotosintese het koolstofdioksied in suurstof verander.Vir baie jare het hierdie robotte hierdie proses van landvorming voortgesit totdat daar onder wetenskaplikes ooreengekom is dat die water by die Marspole nie sal smelt teen die spoed wat nodig is om 'n omgewing te skep wat bevorderlik is vir menslike lewe nie. Na baie beraadslaging het ons tot die gevolgtrekking gekom dat die beste opsie om water na Mars te bring, sou wees om die yswater tussen die mane en die atmosfeer van Jupiter te trek. Dit sou verskeie missies in hierdie vyandige omgewing inneem, sodat die hoeveelheid water voldoende was. Tegnologiese ontwikkelingsmaatskappye moes masjiene toerus met toenemend komplekse kunsmatige intelligensie prosesse vir hierdie poging om die masjiene vry te stel van afstandmoni
Savvy Geschichten
Par Dan Alatorre. 2018
Die prag van kinders is gesetel in die feit dat alles hulle betower. Die prag van ouerskap is daarin gesetel…
dat ouers daardie betowering deur die hart van die kind sien. "Savvy" is 'n humoristiese en aangrypende blik op kindertyd se verlore betowerende oomblikke soos deur 'n pa gesien. Kruip, loop, speelafsprake, klippieskop, hibiskusse, leer om die potjie te gebruik, prinsesrokkies - en babadolfyne. Die hele wye spektrum van haar vrae en sy antwoorde.
Hoe om 'n goeie kind groot te maak
Par Starbuck O'Dwyer, Liezl Dreyer. 2016
Die boek is benoem vir 'n Indie Leser Ontdekkings Toekennings finalis (ouerskap) en 'n Voorwoord Resensies Boek van die Jaar-finalis…
(beide humor en in opstel kategorieë), Hoe om 'n goeie kind groot te maak is nie 'n konvensionele hoe-om boek nie, maar eerder 'n versameling van 23 humoristiese en opregte stories oor die uitdagings en vreugdes van kinders groot maak vir beide ouers en kinders se genot. Deur onderwerpe soos eerlikheid, lojaliteit, moed, harde werk, deursettingsvermoë en liefde te ondersoek, is Hoe om 'n goeie kind groot te maak gewaarborg om jou te laat lag met stories wat outentiek, universeël in tema is en geskik om gesprekke oor die belangrikheid van karakter bou en integriteit te begin. Hoe om 'n goeie kind groot te maak is hoogs vermaaklik en betekenisvol, en een van die beste boeke oor ouerskap en grootword wat jy ooit sal vind.
Wiskunde (Graad #11)
By Heather Williams, Rory Adams, Sarah Blyth, Wiehan Agenbag, Carl Scheffler, Shane Carollisson, Liezel Du Toit.
Wiskunde (Graad 11)
By Heather Williams, Rory Adams, Sarah Blyth, Wiehan Agenbag, Carl Scheffler, Shane Carollisson, Liezel Toit.
Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1
Par Bernard Levine, Elmari Smal. 2016
Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van…
geweet het nie aangaande die Joodse leefwyse. Jy sal uitvind Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om 'n Bybel aan te raak of te lees nie? Wat is Jesus se van? Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel? Hoekom eet Jode nie kaasburgers nie? Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is? Wat is die verskil tussen Hebreeus en Jiddisj? Is Jode toegelaat om te kniel in gebed? Is alle Jode dieselfde? Is daar verskillende Joodse godsdienstige sektes? Is daar 'n spesiale gebed wat gesê moet word voordat hulle na die toilet gaan? Hoekom mag vroue nie by hul mans sit in die sinagoge nie? Hoe om te getuig van Jesus Christus aan 'n Jood? Dans Joodse mans saam met die vroue? Vir diegene wat lief is vir die Joodse mense en wat smag om meer oor die Joodse geloof en hul leefwyse uit te vind, vir elke Christen wat Jesus liefhet en meer wil leer oor Sy Joodse wortels....hierdie unieke boek is gevul met baie kosbare geheime wat nou geopenbaar word!