Résultats de recherche de titre
Articles 1 à 20 sur 33
Die Rook wat Donder
Par Liezl Dreyer, Paul Zunckel. 2016
Piet en Peggy, saam met hulle baba dogter, Heather, staan op die punt om 'n gas te kry by hulle…
safarikamp huis ... Die versorging van hulle vriende se dogter vir 'n paar dae sal maklik wees. Piet, die grof en harde safari eienaar, het Oom Piet geword vir die klein Debi van die dag af wat hy haar veilig uit die wrak van die vliegtuig gebring het waarin haar ouers verongeluk het. Terwyl die donderweer rol oor die Afrika hemelruim, en 'n waarskuwing stuur aan diegene wat sou omgee om ag te slaan op die magtige Zambezirivier wat vorentoe beweeg soos 'n stootskraper, met niks om dit terug te hou nie ... Kan Piet die kind red van die woedende waters van die magtige Zambezi voordat sy oor die valle stort met die tuimelende waters en bose rotse onder?In Die Duisternis
Par Liezl Dreyer, Paul Zunckel. 2016
Piet van Zyl stap in die donker van sy gedagtes in toe 'n gewelddadige hou teen die agterkant van sy…
kop veroorsaak dat hy aan geheueverlies ly. Hy word vir dood agtergelaat, in die wildernis van die Zambezi-vallei, die huis van die Groot Vyf, ongewapen en sonder om te weet wie hy is of waar hy vandaan kom. Die soektog is aan vir die fris Suid-Afrikaner, een is 'n soek en red, die ander 'n soek en vernietig. Wie sal Piet eerste kry ... sal hy die wildernis van Afrika kan oorleef, die land wat hy liefhet, of sal dit hom vernietig.Bloed Demoon: Wraak
Par Liezl Dreyer, Paul Zunckel. 1957
Een man met 'n begeerte van wraak wat hom verblind, en wat aan die einde sy ondergang is, as hy…
sy demoon ontsluit om te loop en te jag onder die Afrika maan, Suiwer boosheid, wat loop in die Afrika-bos. 'n Onheil wat verslind - opgeroep uit die duisternis van die hel in 'n ritueel wat vlees en bloed behels het ... Piet van Zyl bevind homself aan die ontvang kant van waansin as hy gekonfronteer word met die Bloed Demoon wat die lewens bedreig van diegene waarvoor hy die liefste is.Bloed Spoor in die Donker
Par Liezl Dreyer, Paul Zunckel. 2016
Moderne Afrika ... met antieke oortuigings. Saam met vrees, kom krag. Reis diep in die Kongo-Delta saam met Piet van…
Zyl, safari jagter, en Veronica Strydom, Afrikaanse kultuur deskundige, soos wat hulle dieper ingetrek word in die web van bygelowe en vrees. Hulle kom van aangesig tot aangesig met die geheime sekte wat na vore kom uit die donker verlede en nou in die nag loop. Ervaar die bygelowe, rituele, en toordery van die moordenaars bekend as Die Luiperd Mans, want die geskiedenis herhaal homself in 'n orgie van rituele moorde en bloed wellus.Een Fotolijst Met Barstjes
Par Claudio Ruggeri, Vertaald Uit Het Italiaans Door Emmy Goes. 2014
Een spannende detective waarin inspecteur Vincent Germano wederom een lastige zaak moet oplossen, die op een respectabele galeriehouder uit Rome.…
Was het moord of zelfmoord? Daarbij krijgt hij hulp uit onverwachte hoek.De Geest Van De Commissaris
Par Claudio Ruggeri, Debbie Verschueren. 2014
Commissaris Vincent Germano is een ouderwetse politieagent, geboren in San Francisco, maar als jonge twintiger verhuisde hij naar Italië, toen…
een ontmoeting zijn leven veranderde. Castelli Romani, een dorpje ten zuiden van Rome, vormt de achtergrond van twee situaties die het inzicht van Germano en zijn collega's zwaar op de proef stellen: een scheidsrechter "buiten spel" en een verdwenen meisje.Voor meer informatie over de auteur en zijn boeken:Blog: http://claudioruggeri.blogspot.itFacebookpagina: http://www.facebook.com/Ruggeri.Commissioner.Pageof volg hem op Twitter: http://www.twitter.com/RuggeriC83Die Skaduwee van die Bloedhond
Par Elmari Smal, Claudio Ruggeri. 2018
Die lyk van 'n jong vrou word tussen bosse gevind, van die eerste leidrade, sowel as die motief van die…
moordenaar lyk vir almal duidelik, behalwe vir Vincent Germano, die Kommissaris van die Polisie, wat besluit om ondersoek in te stel.Die Kommissaris se Spook
Par Elmari Smal, Claudio Ruggeri. 2017
Kommissaris Vincent Germano is 'n ouskoolse polisiewoordvoerder wat gebore is in San Francisco, maar in Italië woon vir meer as…
twintig jaar,waar 'n gebeurtenis nie sy lewe verander het nie. Die Castelli Romani, is 'n provinsie suid van Rome, dit is die agtergrond waar die twee sake wat Germano en sy manne se aandag vereis en ondersoekpyne veroorsaak, afspeel; 'n onkantse skeidsregter en 'n vermiste meisie.Nooit Meer as Twee Keer
Par Claudio Ruggeri, Adri Schalkwyk. 2017
‘n Boodskap gevind in ‘n bottel en die nuuskierigheid van ‘n antiekhandelaar sal Vincent Germano lei tot ‘n ondersoek waarvan…
die gevolgtrekking net as vergesog gestel kan word. Die kommissaris sal dikwels omring word deur mense wat ‘n verduideliking moet gee, ‘n bevel moet maak of advies moet vra, maar in werklikheid sal dit net wees soos almal wat na die waarheid soek.Die Dissonant
Par Juliet Perie, Claudio Ruggeri. 2017
Ralf Brandenburg, internasionale musikant, is dood gevind op sy geliefde klavier. Die man in beheer van die ondersoek, Vincent Germano,…
sal die moord moet oplos met niks anders as die woorde en skinder van mense wat gelukkig genoeg was om Ralf te geken het.De valse noot
Par Debbie Verschueren, Claudio Ruggeri. 2016
Ralf Brandenburg, een internationaal gerenommeerde muzikant, wordt vermoord teruggevonden naast zijn geliefde piano. Politiecommissaris Vincent Germano houdt zich bezig met…
het onderzoek, maar om de waarheid te achterhalen, kan hij zich enkel baseren op de woorden van de mensen die de excentrieke en gevoelige musicus hebben gekend.Woorde Van Die Anderkant Af
Par Claudio Ruggeri, Clarien Kurzepa. 2016
Aangrypende misdaadriller wat jou tot die laaste bladsy geïnterreseerd sal hou. Volg kommissaris Vincent Germano en sy ondersoekspan wat onvermoeid…
werk om hierdie saak op te los. 'n Paar moontlike verdagtes en 'n vorige onopgeloste saak maak dit inderdaad baie moeilik om dit op te los.Brief uit het hiernamaals
Par Renee Sweep en Lisette van Rexwinkel, Claudio Ruggeri. 2016
De ogenschijnlijke rust van de politiecommissaris Vincent Germano wordt verstoord door de plotselinge zelfmoord van een man en door de…
komst van een anonieme brief. Waarin wel de naam van een mogelijke dader wordt aangegeven, maar niet die van het slachtoffer. De commissaris kan niet anders dan alle stukjes van de puzzel verzamelen om het op te lossen.Geen tweede keer
Par Claudio Ruggeri, Debbie Verschueren. 2016
Een bericht in een fles en de nieuwsgierigheid van een antiekhandelaar zorgen ervoor dat Vincent Germano zich in een onderzoek…
stort met een onwaarschijnlijke ontknoping. De commissaris wordt vaak omringd door personen die een verklaring eisen, orders uitdelen of om raad vragen, maar uiteindelijk staat hij er steeds alleen voor, net zoals iedereen die op zoek is naar de waarheid.Raaisel Van ‘N Moordenaar
Par Adri Schalkwyk, Claudio Ruggeri. 2016
De schaduw van de jachthond
Par Debbie Verschueren, Claudio Ruggeri. 2016
In het bos wordt het lichaam van een jonge vrouw teruggevonden. Uit de eerste aanwijzingen lijkt iedereen het eens te…
zijn over het motief en de identiteit van de moordenaar. Behalve Vincent Germano... De commissaris besluit dan ook de zaak verder te onderzoeken. Voor meer informatie over de auteur en zijn boeken: Blog: http://claudioruggeri.blogspot.it Facebookpagina: http://www.facebook.com/Ruggeri.Commissioner.Page of volg hem op Twitter: http://www.twitter.com/RuggeriC83De Raadselachtige Moordenaar
Par Debbie Verschueren, Claudio Ruggeri. 2015
Een dubbelzinnig onderzoek voor Commissaris Vincent Germano, die wordt gedwongen om evenwichtig te werk te gaan op een veel te…
dunne draad, die het slachtoffer van de moordenaar onderscheidt. Voor meer informatie over de auteur en zijn boeken: Blog: http://claudioruggeri.blogspot.it Facebookpagina: http://www.facebook.com/Ruggeri.Commissioner.Page of volg hem op Twitter: http://www.twitter.com/RuggeriC83Die Gebreekte Raam
Par Mignionette Fair, Claudio Ruggeri. 2015
'n Man word dood in sy kunsgalery gevind en daar sal van Vincent Germano verwag word om deur duisende moontlike…
aannames te waad. Die Kommissaris sal die swartgallige ondersoek moet hanteer.Die Avonture van die Lone Jack Kêrel – Die Terugkoms (Boek #2)
Par Joe Corso. 2018
Toekenning: Truewest Magazine – Beste van die Weste 2016 – Westerse Boeke – Self Gepubliseerde Kategorie. Charles Longstreet se Broadway…
toneel het geëindig na ‘n jaar en hy wou die aktrise iets gee om hom te onthou. Nadat die beroemde aktrise haar geskenk ontvang het kyk sy na haar vriendin. “Jy weet, Olga, sommige mans het goedheid wat uit hulle straal en Charles Longstreet, al is hy nie bewus daarvan nie, is een van hulle.” Charlie word gestruikroof op die wandelpad deur drie mans wat hom skiet en los vir die dood. Noudat hy weer gesond is volg hy die ou verlate Butterfield Overland Koetspad en Charlie volg die mans tot in El Paso. Cora wat Charlie amper vermoor gekry het oor haar nuuskierigheid, staan op die sypaadjie voor haar winkel. Hy ry verby haar asof sy nie bestaan nie. As gevolg van haar onvolwassenheid het dalk nou die man van haar drome verloor. Nou is dit te laat om enigiets daaromtrent te doen behalwe om te waai terwyl hy stadig verby ry en om te dink aan dit wat kon gewees het. Ned het die rook weggeblaas van sy geweerloop en na die kroegman gedraai. “Hy is die Lone Jack Kêrel, en as hierdie vente hom net uitgelos het, het hulle nog geleef.” Hoekom ry ‘n gewonde Indiaan saam met Charles Longstreet en hoekom dra Charlie ‘n Maarskalk Kenteken? En hoekom laat President Grant hom na die Withuis kom? Hierdie is die tartende vrae wat beantwoord word sover as wat die leser die Lone Jack Kêrel in sy nuutste avontuur volg op die wandelpad wes na Kalifornië.Het Schipperskind
Par Valerie Poore. 2019
Voor Arie Kornet zijn schoolvakanties op zijn vaders schip, de Rival, meer dan een beetje vervelend. Zijn vader is een…
Nederlandse commerciële schipper, en het enige wat ze doen is reizen op de Europese waterwegen van de ene plaats naar de andere, om goederen aan te nemen en af te leveren. Zijn dove moeder en zijn twee zussen accepteren deze levensstijl, maar Arie is er enorm door gefrustreerd - vooral omdat het december is en Kerstmis eraan komt. Het lijkt erop dat hij aan boord niets te doen heeft en niet kan ontsnappen. Dat wil zeggen, totdat een confrontatie met een onverwachte verstekeling, gevolgd door een angstaanjagende ontmoeting met Russische geheime agenten en een verontrustende internationale samenzwering hem veel meer opwinding brengen dan hij ooit had verwacht. Plotseling is zijn eigen leven en dat van zijn hele geliefde familie in gevaar. Gedwongen in een nieuwe en volwassen rol moet Arie moeilijke beslissingen nemen, en moet hij nog moeilijker acties ondernemen. Het Schipperskind is een spannend verhaal over avontuur en opwinding in de bijzondere wereld van de commerciële waterwegen tijdens de koudste winter van de Koude Oorlog.