Résultats de recherche de titre
Articles 1 à 8 sur 8
Kinders hou van grappies vertel
Par Bernard Levine, Adri Van Schalkwyk. 2016
Hier is ʼn versameling snaakse grappe wat ek geniet het toe ek op skool was. Kinders is lief om te…
lag. Hulle sal groot pret hê om hierdie grappies oor en oor aan hul vriende te vertel. Hierdie vermaaklike boek sal jou kinders ure se geluk en plesier gee.Hoe om 'n goeie kind groot te maak
Par Liezl Dreyer. 2016
Die boek is benoem vir n Indie Leser Ontdekkings Toekennings finalis ouerskap en n Voorwoord Resensies…
Boek van die Jaar-finalis beide humor en in opstel kategorie Hoe om n goeie kind groot te maak is nie n konvensionele hoe-om boek nie maar eerder n versameling van 23 humoristiese en opregte stories oor die uitdagings en vreugdes van kinders groot maak vir beide ouers en kinders se genot Deur onderwerpe soos eerlikheid lojaliteit moed harde werk deursettingsvermo en liefde te ondersoek is Hoe om n goeie kind groot te maak gewaarborg om jou te laat lag met stories wat outentiek universe l in tema is en geskik om gesprekke oor die belangrikheid van karakter bou en integriteit te begin Hoe om n goeie kind groot te maak is hoogs vermaaklik en betekenisvol en een van die beste boeke oor ouerskap en grootword wat jy ooit sal vindDestiny En Faith gaan na die Tweelingsentrum Akademie
Par Teddy Rose O'Malley, Liezl Dreyer. 2015
Destiny en Faith gaan na graad twee in 'n skool vir tweelinge. Hulle maak vyande en vriende en hulle moet…
instaan waar vriende uitval. Dit is egter die minste van hulle probleme. Toe die hoof 'n plan het om al die tweelinge te dwing om dieselfde aan te trek, het Destiny en Faith op hulle regte gestaan. Daar gaan moeilikheid wees - dubbeld.Hoe om 'n goeie kind groot te maak
Par Starbuck O'Dwyer, Liezl Dreyer. 2016
Die boek is benoem vir 'n Indie Leser Ontdekkings Toekennings finalis (ouerskap) en 'n Voorwoord Resensies Boek van die Jaar-finalis…
(beide humor en in opstel kategorieë), Hoe om 'n goeie kind groot te maak is nie 'n konvensionele hoe-om boek nie, maar eerder 'n versameling van 23 humoristiese en opregte stories oor die uitdagings en vreugdes van kinders groot maak vir beide ouers en kinders se genot. Deur onderwerpe soos eerlikheid, lojaliteit, moed, harde werk, deursettingsvermoë en liefde te ondersoek, is Hoe om 'n goeie kind groot te maak gewaarborg om jou te laat lag met stories wat outentiek, universeël in tema is en geskik om gesprekke oor die belangrikheid van karakter bou en integriteit te begin. Hoe om 'n goeie kind groot te maak is hoogs vermaaklik en betekenisvol, en een van die beste boeke oor ouerskap en grootword wat jy ooit sal vind.Savvy Geschichten
Par Dan Alatorre. 2018
Die prag van kinders is gesetel in die feit dat alles hulle betower. Die prag van ouerskap is daarin gesetel…
dat ouers daardie betowering deur die hart van die kind sien. "Savvy" is 'n humoristiese en aangrypende blik op kindertyd se verlore betowerende oomblikke soos deur 'n pa gesien. Kruip, loop, speelafsprake, klippieskop, hibiskusse, leer om die potjie te gebruik, prinsesrokkies - en babadolfyne. Die hele wye spektrum van haar vrae en sy antwoorde.Wanneer jy bid, Stuur God engele
Par Bernard Levine. 2020
Moenie die vele geleenthede mis wat jy het om vir jouself skatte in die hemel te vergader nie. Wanneer jy…
Sy teenwoordigheid betree met lofprysing, betree Hy jou omstandighede met krag. As jy die beste ding vir jou lewe wil doen ... Bid! Gebed is die kragtigste wapen wat ons het, Gebed is die enigste ding wat situasies verander. Gebed skep geleenthede. Gebed sal jou na lande en plekke neem waar jy nie 'n paspoort nodig het nie. Gebed sal goeie dinge laat gebeur. Wat die oog nie sien en die oor nie gehoor en in die hart van die mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet. 1 Korinthiërs 2:9 Onthou ... God se magtige krag is net 'n gebed ver!Wat Sal Jy Doen As Jy Jesus Sien?
Par Bernard Levine. 2020
As jy Jesus sien, wat sal jy Hom vra? Waaroor sal jy praat? Wat sal jy sê? Sal jy Hom…
aan jou familie en vriende voorstel? Hoe sal jy voel? Hoe sal dit wees om Jesus te ontmoet?Wie het die naam van God uit die Bybel gehaal?
Par Bernard Levine. 2020
Dit is skokkend dat die kosbare heilige naam van ons Hemelse Vader amper 7 000 keer uit Sy eie boek…
verwyder is. Hoe dink jy voel God? Toe Jesus on leer bid het, het Hy gesê" Ons Vader wat in die hemel is Laat U naam geheilig word …watter naam? Is dit God? ... dit is nie Sy naam nie ... dit is 'n titel. Is dit Here? ... dit is ook nie Sy naam nie ... dit is ook 'n titel. Wat is die persoonlike heilige naan van die god wat jy dien? Waarom is dit belangrik om die ware naam van God te gebruik en te prys? Het jy gesien wat in Openbaring hoofstuk 14 vers 1 geskryf is? En ook in Openbaring hoofstuk 3? Weet jy dat een van die hoofredes waarom Jesus aarde toe gekom het, was vir die doel om Sy Vader se naam te onthul en bekend te maak. In hierdie boek, sal jy die ware identiteit van die God van Israel ontdek wat die meeste Christene nie ken nie.