Résultats de recherche de titre
Articles 1 à 4 sur 4
Word betaal vir jou gedigte
Par Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Passe-temps et artisanat, Poésie
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.Wanneer jy bid, Stuur God engele
Par Bernard Levine. 2020
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Textes religieux
Audio avec voix de synthèse
Moenie die vele geleenthede mis wat jy het om vir jouself skatte in die hemel te vergader nie. Wanneer jy…
Sy teenwoordigheid betree met lofprysing, betree Hy jou omstandighede met krag. As jy die beste ding vir jou lewe wil doen ... Bid! Gebed is die kragtigste wapen wat ons het, Gebed is die enigste ding wat situasies verander. Gebed skep geleenthede. Gebed sal jou na lande en plekke neem waar jy nie 'n paspoort nodig het nie. Gebed sal goeie dinge laat gebeur. Wat die oog nie sien en die oor nie gehoor en in die hart van die mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet. 1 Korinthiërs 2:9 Onthou ... God se magtige krag is net 'n gebed ver!Wat Sal Jy Doen As Jy Jesus Sien?
Par Bernard Levine. 2020
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Textes religieux
Audio avec voix de synthèse
As jy Jesus sien, wat sal jy Hom vra? Waaroor sal jy praat? Wat sal jy sê? Sal jy Hom…
aan jou familie en vriende voorstel? Hoe sal jy voel? Hoe sal dit wees om Jesus te ontmoet?Wie het die naam van God uit die Bybel gehaal?
Par Bernard Levine. 2020
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Textes religieux
Audio avec voix de synthèse
Dit is skokkend dat die kosbare heilige naam van ons Hemelse Vader amper 7 000 keer uit Sy eie boek…
verwyder is. Hoe dink jy voel God? Toe Jesus on leer bid het, het Hy gesê" Ons Vader wat in die hemel is Laat U naam geheilig word …watter naam? Is dit God? ... dit is nie Sy naam nie ... dit is 'n titel. Is dit Here? ... dit is ook nie Sy naam nie ... dit is ook 'n titel. Wat is die persoonlike heilige naan van die god wat jy dien? Waarom is dit belangrik om die ware naam van God te gebruik en te prys? Het jy gesien wat in Openbaring hoofstuk 14 vers 1 geskryf is? En ook in Openbaring hoofstuk 3? Weet jy dat een van die hoofredes waarom Jesus aarde toe gekom het, was vir die doel om Sy Vader se naam te onthul en bekend te maak. In hierdie boek, sal jy die ware identiteit van die God van Israel ontdek wat die meeste Christene nie ken nie.