Résultats de recherche de titre
Articles 1 à 5 sur 5
Word betaal vir jou gedigte
Par Bernard Levine, Elmarié Smal. 2016
Skryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word…
in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.Ondergrondse Basisse
Par Elmarié Smal, James Morcan, Lance Morcan. 2017
Wat vang die wêreld se supermagte in hul geheime ondergrondse bunkers aan? Ondergrondse Basisse gee in die besonder bevestigde en…
gerugte ondergrondse fasiliteite in die Verenigde State en regoor die wêreld. Dit bevat seldsame fotografiese bewyse dwarsdeur sowel as minder bekende aanhalings uit sleutelregeringsfigure. Dit maak 'n dwingende saak dat daar 'n enorme verborge wêreld onder die Aarde se oppervlak bestaan. Die Morcans spekuleer dat die bedekte ondergrondse infrastruktuur veel groter kan wees as wat voorheen vermoed is en waarskynlik gebruik word vir die ontwikkeling van onderdrukte tegnologie. Hul bronne sluit in verwyderde lêers, universiteitsverslae, WikiLeaks se dokumente en onderhoude met oud-militêre personeel wat verklikkers geword het, wat beweer dat hulle in "stede onder die grond" gewerk het. Ondergrondse basisse lewer 'n wye verskeidenheid feite en teorieë wat uiteindelik lesers toelaat om hul eie gevolgtrekkings te vorm. Die onthulling dek alles van: die Amerikaanse Departement van Verdediging se bevestigde ontruimingsgebiede onder die Wit Huis en die Pentagon, sowel as hul erkende terreine by Mount Weather en Cheyenne Mountain; Ondergrondse fasiliteite regoor die wêreld, insluitend Rusland se uitgestrekte Mezhgorye-kompleks en Australië se CIA-bestuurde Pine Gap; Die langvergete koerantopskrifte wat berig het dat Adolf Hitler en senior SS-beamptes na die Tweede Wêreldoorlog 'n Nazi-kolonie onder Antarktika kon gebou het; Gerugte dat menslike-ruimtewesens gesamentlike ondernemings onder die grond plaasvind en dat ontvoerde burgers in ondergrondse gevangenisse aangehou word vir onwettige mediese eksperimente soos kloning. Waarom spandeer die Globale Adelikes triljoene dollars van hul swart begrotings om sulke groot netwerke van ondergrondse (en ondersese en onderys) terreine te bou? Berei hulle bloot voor vir noodgevalle soos per amptelike regeringsverklarings? Glo hulle dat 'n Armageddon-scenario op hande is? Werk hulle in die geheiNooit Weer Nie!
Par Gabriël Agbo. 2020
"Die Here sê: “Ek sal herstel wat julle deur die stropersprinkane, die snysprinkane, die swermsprinkane en die jong sprinkane verloor…
het. Ek het hierdie groot, vernietigende leër teen julle gestuur. “Julle sal weer al die kos kry wat julle begeer. Julle sal die Here julle God loof wat hierdie wonders vir julle moontlik maak. My volk sal nooit weer so in die skande kom nie. Julle sal weet dat Ek onder my volk Israel teenwoordig is. Net Ek is die Here julle God, niemand anders nie! My volk sal nooit weer so in die skande kom nie.” Joël 2: 25-27 Dit is tyd om die dinge wat jou wil stop, te stop, Dit is God se wil om alles te stop wat jou van Sy plan vir jou lewe wil verwyder. En jy weet alreeds dat Sy plan vir jou is om die beste van vreugde, vrede, voorspoed, genade, goeie gesondheid en om al jou eiendom te besit. Selfs as jy onder oordeel staan, kan dit omgedraai word vandag en jy kan weer begin om in Sy genade te swem. Ons kyk ook na ander se ondervindings en die moderne Israel se weergawe van Nooit Weer nie. Hoekom hulle hierdie slagspreuk aangeneem het en hoe vêr hulle gekom het om dit toe te pas? Sekerlik, Israel het vandag een van die mees magtigste nasies op aarde geword, (Dit het die beste intelligensie agentskap, Mossad en die derde beste weermag in die wêreld) nie net omdat God met hulle is nie, maar omdat hulle belowe het om nooit weer toe te laat dat die Jode weer deur daardie mees onmenslik, vermybare gebeurtenis van die laaste eeu. Vandag lei hulle nie net in verdediging nie maar ook in landbou, ICT, wetenskap en medisyne. Ja, ons kan vandag sê nooit weer nie. Hierdie boek is verseker 'n interessante lees.Ei enää koskaan!
Par Gabriel Agbo. 2021
"Minä hyvitän teille ne vuodet, jolloin sadon söivät sirkat ja niiden toukat, vaeltajasirkat ja kalvajasirkat... Minun kansaani ei enää koskaan…
pilkata. Te tulette tietämään, että minä olen Israelin keskellä ja että vain minä, Herra, olen teidän Jumalanne, muuta Jumalaa ei ole. Koskaan enää ei minun kansaani pilkata. Joel 2: 25-27 On aika pysäyttää ne asiat, jotka haluavat pysäyttää sinut. On Jumalan tahto pysäyttää jokainen, joka haluaa pilata Hänen suunnitelmansa elämällesi. Ja sinähän jo tiedät, että Hän suunnittelee elämällesi parhainta iloa, rauhaa, vaurautta, siunausta, hyvää terveyttä ja että saat säilyttää kaiken omaisuutesi. Vaikka joutuisit Hänen tuomitsemakseen, voit pysäyttää sen tänään ja alkaa uida hänen armossaan. Luemme myös muiden kokemuksista ja nykyisen Israelin sloganista "Ei enää koskaan". Miksi he ottivat tämän sloganin käyttöön, ja miten he ovat valvoneet sen käyttöä? Totta, Israelista on nykyaikana tullut yksi maailman vahvimpia valtioita (Sillä on käytössään paras tiedustelupalvelu - Mossad, ja maailman kolmanneksi vahvin armeija), ei vain siksi, että Jumala on heidän kanssaan, vaan siksi että he ovat vannoneet suojelevansa juutalaisia niiltä ihmisarvoa loukkaavilta teoilta, kivuilta, suruilta ja kuolemilta, joita he kokivat viime vuosisadalla. Nämä kokemukset olivat epäonnisia ja ne olisivat olleet estettävissä. Nykyään Israel ei ole pelkästään vahva puolustuksessa, vaan myös maantaloudessa, ICT:ssä, tieteessä ja lääketieteessä. Kyllä, voimme nykyäänkin sanoa näin, ei enää koskaan! Tämän kirjan lukeminen tulee varmasti olemaan kiinnostavaa.Liiku eteenpäin!
Par Gabriel Agbo. 2021
Sinun on aika liikkua eteenpäin! Yksi suurimmista lahjoista, jonka Jumala antaa meille, on kyky tietää se, milloin meidän tulee odottaa…
tietyssä paikassa tai tilanteessa, ja milloin meidän tulee edetä kohti seuraavaa vaihetta kohtalossamme. Raamatussa sanotaankin, että jokaiselle asialle on oma aikansa. On aika jäädä paikalleen ja on myös aika liikkua eteenpäin. On aika jäädä paikoilleen silloin, kun Jumala käskee sinua tekemään niin, tai kun et ole varma siitä, mitä Hän haluaa sinun tekevän. Mutta kun kuulet Hänen tahtonsa tai olet siitä täysin tietoinen omassa tilanteessasi, silloin on paras hetki lähteä hakemaan sitä, mitä Hän on luvannut sinulle. Menetyksemme elämässä riippuu paljon tästä pyhästä periaatteesta. Tämän kirjan avulla opit paljon uutta tästä ja muista asioista. Sitä ei voi jättää lukematta.