Résultats de recherche de titre
Articles 1 à 3 sur 3
Hoe om 'n goeie kind groot te maak
Par Liezl Dreyer. 2016
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Parental (rôle), Humour
Die boek is benoem vir n Indie Leser Ontdekkings Toekennings finalis ouerskap en n Voorwoord Resensies…
Boek van die Jaar-finalis beide humor en in opstel kategorie Hoe om n goeie kind groot te maak is nie n konvensionele hoe-om boek nie maar eerder n versameling van 23 humoristiese en opregte stories oor die uitdagings en vreugdes van kinders groot maak vir beide ouers en kinders se genot Deur onderwerpe soos eerlikheid lojaliteit moed harde werk deursettingsvermo en liefde te ondersoek is Hoe om n goeie kind groot te maak gewaarborg om jou te laat lag met stories wat outentiek universe l in tema is en geskik om gesprekke oor die belangrikheid van karakter bou en integriteit te begin Hoe om n goeie kind groot te maak is hoogs vermaaklik en betekenisvol en een van die beste boeke oor ouerskap en grootword wat jy ooit sal vindHoe om 'n goeie kind groot te maak
Par Starbuck O'Dwyer, Liezl Dreyer. 2016
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Parental (rôle), Humour
Die boek is benoem vir 'n Indie Leser Ontdekkings Toekennings finalis (ouerskap) en 'n Voorwoord Resensies Boek van die Jaar-finalis…
(beide humor en in opstel kategorieë), Hoe om 'n goeie kind groot te maak is nie 'n konvensionele hoe-om boek nie, maar eerder 'n versameling van 23 humoristiese en opregte stories oor die uitdagings en vreugdes van kinders groot maak vir beide ouers en kinders se genot. Deur onderwerpe soos eerlikheid, lojaliteit, moed, harde werk, deursettingsvermoë en liefde te ondersoek, is Hoe om 'n goeie kind groot te maak gewaarborg om jou te laat lag met stories wat outentiek, universeël in tema is en geskik om gesprekke oor die belangrikheid van karakter bou en integriteit te begin. Hoe om 'n goeie kind groot te maak is hoogs vermaaklik en betekenisvol, en een van die beste boeke oor ouerskap en grootword wat jy ooit sal vind.Nooit Weer Nie!
Par Gabriël Agbo. 2020
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Psychologie, Religion
Audio avec voix de synthèse
"Die Here sê: “Ek sal herstel wat julle deur die stropersprinkane, die snysprinkane, die swermsprinkane en die jong sprinkane verloor…
het. Ek het hierdie groot, vernietigende leër teen julle gestuur. “Julle sal weer al die kos kry wat julle begeer. Julle sal die Here julle God loof wat hierdie wonders vir julle moontlik maak. My volk sal nooit weer so in die skande kom nie. Julle sal weet dat Ek onder my volk Israel teenwoordig is. Net Ek is die Here julle God, niemand anders nie! My volk sal nooit weer so in die skande kom nie.” Joël 2: 25-27 Dit is tyd om die dinge wat jou wil stop, te stop, Dit is God se wil om alles te stop wat jou van Sy plan vir jou lewe wil verwyder. En jy weet alreeds dat Sy plan vir jou is om die beste van vreugde, vrede, voorspoed, genade, goeie gesondheid en om al jou eiendom te besit. Selfs as jy onder oordeel staan, kan dit omgedraai word vandag en jy kan weer begin om in Sy genade te swem. Ons kyk ook na ander se ondervindings en die moderne Israel se weergawe van Nooit Weer nie. Hoekom hulle hierdie slagspreuk aangeneem het en hoe vêr hulle gekom het om dit toe te pas? Sekerlik, Israel het vandag een van die mees magtigste nasies op aarde geword, (Dit het die beste intelligensie agentskap, Mossad en die derde beste weermag in die wêreld) nie net omdat God met hulle is nie, maar omdat hulle belowe het om nooit weer toe te laat dat die Jode weer deur daardie mees onmenslik, vermybare gebeurtenis van die laaste eeu. Vandag lei hulle nie net in verdediging nie maar ook in landbou, ICT, wetenskap en medisyne. Ja, ons kan vandag sê nooit weer nie. Hierdie boek is verseker 'n interessante lees.