Résultats de recherche de titre
Articles 1 à 20 sur 38
Wiskunde Graad 1
By Siyavula.
Wiskunde Graad 5
By Siyavula.
Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis Graad 5
By Siyavula.
Afrikaans Huistaal Graad 3
By Siyavula.
Afrikaans Huistaal Graad 2
By Siyavula.
Tegnologie Graad 5
By Siyavula.
Wiskunde Graad 3
By Siyavula.
Geskiedenis Graad 4
By Siyavula.
Natuurwetenskappe Graad 6
By Siyavula.
Geskiedenis Graad 6
By Siyavula.
Tegnologie Graad 6
By Siyavula.
Die Prinses En Die Dolfyn
Par Dan Alatorre, Petro Ebersohn. 2015
"Die Prinses en die Dolfyn" is 'n vermaaklike prenteboekie met oulike sketsies vir kinders. Dit vertel die storie van 'n…
pragtige, klein prinsessie met 'n baie spesiale opgestopte diertjie wat sy iewers in die kasteel laat wegraak. Met behulp van haar ouers (die koning en koningin) en die gesin se hond, sit hulle 'n soektog op tou daarna.Kinders geniet 'n prettige bangmaakstorie terwyl hulle ontdek dat volharding, vindingrykheid en samewerking belangrik is. 'n Klein prinsessie in jou huis mag dalk 'n ding of twee leer oor speelgoed wat gebêre moet word, en miskien iets oor verantwoordelikheid ook!'n Goeie storie vir ouers om aan hulle voorskoolse kinders voor te lees, of vir kinders wat 'n bietjie ouer is om vir hulle ouers te lees!Lewensvaardighede Graad 3
By Siyavula.
Afrikaans Huistaal Graad 1
By Siyavula.
Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind
Par Katrina Kahler, Petro Ebersöhn. 2017
Volg die avonture van Abbie en haar eerste ponie, Vonk, ‘n pragtige volbloed, in haar dagboek. Ja, sy is mal…
oor perde, en wanneer sy haar eerste ponie kry word al haar drome waar… “Toe ek Vonk vir die eerste keer sien, het ek geweet sy is die regte ponie vir my! Die oomblik toe ek haar oor die weikamp sien handgalop, dink ek het altwee van ons geweet ons hoort bymekaar. Maar ek was nie voorbereid op die opwindende avonture wat vir ons voorgelê het nie.” My Eerste Ponie neem jou op ‘n rit vol pret, vriendskappe, en selfs byna ‘n ramp. Dit is die ware verhaal van ‘n absoluut-perdmal meisie en ‘n pragtige volbloed met die na Ek is mal oor perde! KatrinaCecilia se Verhaal
Par Debbie Manber Kupfer. 2020
Olifant kul sy vriende
Par Francois Keyser. 2020
Boekbeskrywing: Olifant is honger. Na 'n bietjie verkenning ontdek hy 'n land vol wortels en piesangs. Daar is net een probleem… …
Daar is bye tussen hom en die heerlike piesangs en wortels en olifante is bang vir bye. Olifant dink aan 'n manier om die wortels en piesangs te kry sonder om gesteek te word. Hy kry hulp van sy vriende, die haas en die aap. Hy dink nie hulle sal deur bye gesteek word nie, maar hy vergeet te maklik om hulle in elk geval van die bye te vertel. Toe Olifant se plan vreeslik verkeerd loop en sy vriende besef dat hy van die bye geweet het, besluit hulle om hom 'n les te leer...Alles Oor Perde
Par Linda M. Henderson. 2020
Hierdie boek is geskryf vir kinders wat lief is vir perde, en wat graag soveel as moontlik oor hulle wil…
leer. Dit deel interessante feite oor baie soorte perde, waar hulle gevind word, wat hulle graag eet, ens. Sal daar perde in die Hemel wees? Die antwoorde word gevind in "Alles oor perde." As jy lief is, vir perde sal jy hierdie boek wil lees!Die Manewales van Thomas die Kat
Par Linda M. Henderson. 2020
Thomas die pragtige kat gaan op 'n reis deur sy omgewing, en is verbaas oor wat hy ontdek. Hy ontmoet…
'n colliehond, 'n lam, 'n valk, 'n wit perd, 'n tier, 'n leeu, 'n olifantfamilie, en 'n uil. Maar omdat hy nie besef dat hy regtig 'n kat is nie, het elke ontmoeting hom laat wonder of dit die soort dier is wat hy bedoel was om te wees. Uiteindelik, vertel 'n wyse uil vir hom die waarheid. Jou kinders sal hulle verlustig in die nuwe avontuur van Thomas en begin nadink saam met Thomas, wie hulle ook bedoel was om te wees as hulle ouer word!Tonne se Genot!
Par Bernard Levine. 2020