Résultats de recherche de titre
Articles 1 à 3 sur 3

Breek familievloeke: Eis jou vryheid
Par Gabriel Agbo, Mignionette Fair. 2017
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Histoire, Religion
Hierdie boek sal jou oë oopmaak vir die gevolge van al ons aksies om ons bestemming en dié van ons…
kinders; selfs dié wat nog ongebore is. Die onderwerp van vloeke is lank reeds afgeskeep, en ons het nodig om uit te vind om dit hier te ontbloot. Ons begin deur te gaan na die skrifte om presies te weet wat God sê oor vloeke, hoe hulle werk, en hoe ons heeltemal vry van hulle kan wees. Familievloeke is so belangrik dat God hulle ingesluit het by die Tien Gebooie. So baie mense is gebind deur die vyand met onsigbare en anonieme instrumente van slawerny. In hierdie studie sal ons leer hoe om hierdie kettings wat afkomstig is van die vyand te breek. Ons verken gebiede soos afgodery (insluitend Halloween), onsedelikheid, verraad, steel, moord, ens. in diepte Ek glo dat as jy hierdie boek lees en die waarhede verken sal daar nog baie roeringe in jou wees om jouself te ondersoek en 'n daadwerklike poging maak om 'n heilige lewe te lei, al dan nie vir jouself nie, ten minste ter wille van jou kinders en die ongebore geslagte.
Daar is niks om te betaal nie! KRY DIT ALLES VERNIET ...
Par Bernard Levine. 2021
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Référence
Audio avec voix de synthèse
VERGOED JOUSELF MET TONNE GRATIS GESKENKE VANDAG! Neem alles wat jy wil ... dit is alles verniet! Jy sal jou…
oë nie glo wat jy alles verniet kan kry nie. Hierdie boek loop oor van fantastiese gratis geskenke vir jou. Jy sal alles hier vind, van gratis meubels, gratis koffie en tee sowel as gratis klere en daar is selfs waardevolle beroemde handtekeninge, komplimentêre muurpapier, speelgoed vir niks, klere op die huis insluitende gratis tuin plante en bome, digitale kameras asook gratis verf! ... Plus, plus, vele meer en wonderlike gratis geskenke vir jou! Die waarde van al hierdie gratis weggee produkte is duisende dollars werd ... en ja, dit is alles joune ... absoluut gratis sonder enige koste ... daar is niks om te betaal nie ... neem dit alles, geniet dit! Hierdie boek sal 'n glimlag op jou gesig sit en jou baie gelukkig maak.
God van Abraham, Isak en Jakob
Par Gabriel Agbo, Mignionette Fair. 2016
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Histoire, Religion
God se verbondsbeloftes stel nooit teleur nie. Hierdie boek sal jou help om al God se beloftes vir jou lewe…
te bereik. Dit is ʼn omvattende studie met persoonlike getuienisse oor die vermoë en gewilligheid van God om al Sy woorde rakend ons uit te voer. Hy het gesê Hy waak oor Sy woorde om hulle te laatgeskied. In hierdie boekkyk ons krities na die dinamika van ʼn goddelike belofte en hoe dit tot stand kom, in stand gehou en versorg word tot verwerkliking. Elke verbondsbelofte het ʼn begin, tydsberekening en voorwaardes. Ons moet dit altyd onthou om in staat te wees om perfek en gemaklik by God se wil vir ons lewens in te skakel. Inderdaad, by God is alles moontlik!