Résultats de recherche de titre
Articles 1 à 2 sur 2

Vrese van 'n jong moeder
Par Gilbert Adimora, Adri De Necker. 2017
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Famille et relations familiales , Médecine
Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om…
te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is. Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte. Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings. Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis. ‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie. Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet. Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesor
Daar is niks om te betaal nie! KRY DIT ALLES VERNIET ...
Par Bernard Levine. 2021
DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Référence
Audio avec voix de synthèse
VERGOED JOUSELF MET TONNE GRATIS GESKENKE VANDAG! Neem alles wat jy wil ... dit is alles verniet! Jy sal jou…
oë nie glo wat jy alles verniet kan kry nie. Hierdie boek loop oor van fantastiese gratis geskenke vir jou. Jy sal alles hier vind, van gratis meubels, gratis koffie en tee sowel as gratis klere en daar is selfs waardevolle beroemde handtekeninge, komplimentêre muurpapier, speelgoed vir niks, klere op die huis insluitende gratis tuin plante en bome, digitale kameras asook gratis verf! ... Plus, plus, vele meer en wonderlike gratis geskenke vir jou! Die waarde van al hierdie gratis weggee produkte is duisende dollars werd ... en ja, dit is alles joune ... absoluut gratis sonder enige koste ... daar is niks om te betaal nie ... neem dit alles, geniet dit! Hierdie boek sal 'n glimlag op jou gesig sit en jou baie gelukkig maak.