Résultats de recherche de titre
Articles 1 à 10 sur 10

Breek familievloeke: Eis jou vryheid
Par Gabriel Agbo, Mignionette Fair. 2017
Hierdie boek sal jou oë oopmaak vir die gevolge van al ons aksies om ons bestemming en dié van ons…
kinders; selfs dié wat nog ongebore is. Die onderwerp van vloeke is lank reeds afgeskeep, en ons het nodig om uit te vind om dit hier te ontbloot. Ons begin deur te gaan na die skrifte om presies te weet wat God sê oor vloeke, hoe hulle werk, en hoe ons heeltemal vry van hulle kan wees. Familievloeke is so belangrik dat God hulle ingesluit het by die Tien Gebooie. So baie mense is gebind deur die vyand met onsigbare en anonieme instrumente van slawerny. In hierdie studie sal ons leer hoe om hierdie kettings wat afkomstig is van die vyand te breek. Ons verken gebiede soos afgodery (insluitend Halloween), onsedelikheid, verraad, steel, moord, ens. in diepte Ek glo dat as jy hierdie boek lees en die waarhede verken sal daar nog baie roeringe in jou wees om jouself te ondersoek en 'n daadwerklike poging maak om 'n heilige lewe te lei, al dan nie vir jouself nie, ten minste ter wille van jou kinders en die ongebore geslagte.
Ons Gunsteling Detox & Gewigsverlies Prutpot Resepte
Par Geoff Wells, Vicky Wells, Corlia Jones. 2016
Ons is dol oor prutpot etes want hulle is maklik, gerieflik en lekker. Nog beter is prutpot etes wat jou…
help om gewig te verloor en gesond te word en bly. Jy sal vind dat wanneer jy 'n vegetariese or vegan dieet volg, jy 'n baie meer voedingstof-digte voedsel eet terwyl jou kalorieë baie laag gehou word. Dit is nie te sê dat ALLE vegan en vegetariese kos lae-kalorie is nie. Jy sal nogsteeds jou inname van vette en hoër kalorie kosse moet dophou, maar jy sal ook vind dat jy die "versadige" gevoel langer behou omdat jou liggaam meer van die noodsaaklike voedingstowwe opneem. Sommige van die resepte is goed vir detox en hulle is sodanig gemerk. Al die resepte Is vegetaries of vegan en meeste van hulle sal ook help met gewigsverlies. Party van die nagereg resepte is 'n bietjie hoër in kalorieë so gebruik dit spaarsamig.
Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak - Elke Keer
Par Vicky Wells, Corlia Jones. 2017
Victoria Huis Bakkery Geheime Hello ek is Victoria en ek is lief daarvoor om te bak My…
huis is altyd gevul met die reuke van varsgebakte brood pasteie koeke en hartige lekkernye Ek wil met jul deel nie net n paar resepte nie maar die ware geheime tot suksesvolle bak In hierdie reeks gaan ek die wenke en toertjies deel wat ek geleer het uit baie jare se tertdeeg deeg en beslag maak Dit is tyd om jou pakkies koek mengsels en bevrore brooddeeg Haal die eiers melk en meel uit en skep jou eie varsgebakte lekkernye Hoe om die Perfekte Tertdeeg te Maak Watter beter plek om te begin as om die geheim te leer om elke keer perfekte tertdeeg te maak Gebruik hierdie maklike dog verbasend anderse tertdeeg resep en jou tertdeeg sal altyd perfek wees Volg die gedetailleerde stap-vir-stap instruksies en jy sal elke keer n heerlike bros deeg maak Ek sal jou selfs wys hoe om oorblywende tertdeeg stukkies te hergebruik ongebruikte tertdeeg te stoor blindgebakte le tertdoppe te bak en meer As n spesiale lekkerny het ek my bekroonde appeltert resep my gunstelling bottertertjie resep en instruksies oor hoe om hierdie tertdeeg te gebruik om n biefstuk-en-niertjie-pastei te maak
Ons Gunsteling Detox & Gewigsverlies Prutpot Resepte
Par Geoff Wells, Vicky Wells, Corlia Jones. 2016
Ons is dol oor prutpot etes want hulle is maklik, gerieflik en lekker. Nog beter is prutpot etes wat jou…
help om gewig te verloor en gesond te word en bly. Jy sal vind dat wanneer jy 'n vegetariese or vegan dieet volg, jy 'n baie meer voedingstof-digte voedsel eet terwyl jou kalorieë baie laag gehou word. Dit is nie te sê dat ALLE vegan en vegetariese kos lae-kalorie is nie. Jy sal nogsteeds jou inname van vette en hoër kalorie kosse moet dophou, maar jy sal ook vind dat jy die "versadige" gevoel langer behou omdat jou liggaam meer van die noodsaaklike voedingstowwe opneem. Sommige van die resepte is goed vir detox en hulle is sodanig gemerk. Al die resepte Is vegetaries of vegan en meeste van hulle sal ook help met gewigsverlies. Party van die nagereg resepte is 'n bietjie hoër in kalorieë so gebruik dit spaarsamig.
'n Week se Italiaanse kookgenot
Par Clarien Kurzepa, Claudio Ruggeri. 2017

Basaar Bloulint Wen Kookboek
Par Amber Richards, Adri De Necker. 2018
Maak die beste eerste prys koeke in jou eie huis vir familie en vriende. Gepak met opregte, tuis-styl resepte wat…
jou smaaksintuie sal tuit en perfek uitdraai elke keer. Die Basaar Bloulint Wen Kookboeke sal ‘n nuwe noodsaaklikheid in jou resep versameling wees. Elke resep in bymekaar gemaak vanaf bloulint of grand prys wenners by land- en staats basare regoor die land. Hulle het die beoordelaars beïndruk; nou gaan hulle jou vriende beïndruk! Daar is meer as 50 heerlike resepte in hierdie boek met kenmerkende koeke wat verseker ‘n gunsteling sal wees. Probeer hierdie koek resepte, wat dalk net kan uitdraai en ‘n familie gunsteling word, en iets waarop jy trots sal wees om na ‘n kuier of ander byeenkomste te vat. Wees egter versigtig, jy word dalk net ‘geken’ vir jou spesiale koek. Daar is kolwyntjies, rongkoeke, koffie koeke, en vele meer om te ontdek. As jy ‘n koek vir ‘n basaar kompetisie wil inskryf, oorweeg dit om een van die koek resepte te gebruik. Versamel al die kookboeke in hierdie reeks vir regte goeie kos. Vanaf pasteie na slaaie; lekkers tot kookpotte; en koekies tot hoofgeregte, jy kan nou kook soos ‘n bloulint pryswenner! Hierdie is die tweede boek in die reeks, kry nou joune.
God van Abraham, Isak en Jakob
Par Gabriel Agbo, Mignionette Fair. 2016
God se verbondsbeloftes stel nooit teleur nie. Hierdie boek sal jou help om al God se beloftes vir jou lewe…
te bereik. Dit is ʼn omvattende studie met persoonlike getuienisse oor die vermoë en gewilligheid van God om al Sy woorde rakend ons uit te voer. Hy het gesê Hy waak oor Sy woorde om hulle te laatgeskied. In hierdie boekkyk ons krities na die dinamika van ʼn goddelike belofte en hoe dit tot stand kom, in stand gehou en versorg word tot verwerkliking. Elke verbondsbelofte het ʼn begin, tydsberekening en voorwaardes. Ons moet dit altyd onthou om in staat te wees om perfek en gemaklik by God se wil vir ons lewens in te skakel. Inderdaad, by God is alles moontlik!
Resepte vir 'n Glutenvry en Suiwelvry Leefstyl
Par Amber Richards, Leonie van der Wath. 2017
Dit is werklik ’n uitdaging om beide ‘n glutenvry en ’n suiwelvry leefstyl te volg. Weens kos-allergieë is dit Amber…
se lot! Hier is ’n versameling van 40 heerlike resepte wat glutenvrye en suiwelvry is. Daar is 20 hoofgeregte, 10 sopgeregte en 10 nageregte. Al die geregte is beproef en getoets en kan egter van hulp wees vir ‘n moeilike lewenstyl.
Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan
Par Geoff Wells, Vicky Wells, Corlia Jones. 2017
Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan is ‘n maklike drie-dag detox-dieet en gewigsverliesplan wat bestaan uit gesonde, voedsame en…
heerlike smoothies vir ontbyt en middagete, 'n warm en lekker prutpot-dis vir aandete, en vars gemengde vrugte vir nagereg. Hierdie plan pas ook 'n besige leefstyl, want jy kan jou middagete smoothies voorberei en saam met jou neem. Jy kan ook jou prutpot in die oggend opstel en aandete gereed hê vir jou wanneer jy tuis kom. Kry hierdie boek nou en begin dadelik jou detox plan! Hier is 'n bietjie insig in wat in hierdie boek ingesluit is: •‘n Openhartige Onderhoud Met Die Outeurs •Wat Is Die Voordele Van 'n Detox Program? •Wat Is Die Moontlike Newe-Effekte Van 'n Detox Program? •Wenke Om Jou Vrugte, Groente en Kruie te Kies •Hoekom Rou Die Beste Is •Die Kosse Wat Ons Gebruik Het en Hoekom •Wat Die Kleure Van Kosse Beteken •Mees en Minste Besmette Vrugte en Groente •Wat Om Nie In Te Neem Tydens Detox Nie •Bly Gehidreer Tydens Detox •Voedselveiligheid •Die 3-Dag Detox Program •Detox Resepte •Bonus Resep Hier is 'n steekproef van sommige van die superkos vrugte, groente en speserye wat ingesluit is in ons detox smoothie en prutpot resepte: •aarbeie •appelasyn •aspersies •avokadopeer •basielkruid •bloubessies •boerenkool •bok choy •borrie •broccoli •druiwe •groen tee •klapperwater •knoffel •komkommer •piesangs •pietersielie •pomelo •roosmaryn •seldery •spinasie •tamatie •wortels
Resepte vir 'n bank
Par Elmarié Smal, Marco Pingitore. 2016
Die kombuis is 'n noodsaaklikheid voor dat dit 'n kuns is, die minimum vereiste is om jou eetlus te stil,…
'n plek waar jy soek na smaak en selfs na die versierings, kreatiwiteit. Laat ons nie vergeet, ons respek te danke aan baie mense in die wêreld, maar vandag, het hulle nie toegang tot basiese noodsaaklikhede soos kos en water nie. Hierdie boek is saamgestel om te speel, dit is net 'n manier om van die verskillende resepte te ervaar van die afgelope jare. Dit is 'n resep 'n bietjie ongewoon, in werklikheid is daar bestanddele wat dalk nie beskikbaar is nie soos met alle tradisionele resepte boeke waar alles maklik in enige supermark verkry kan word; indien daardie bestanddeel nie beskikbaar is nie vervang dit met iets soortsgelyk sodat die smaak min of meer dieselfde is. Ons is nie te kieskeurig nie! Natuurlik as jy wil die Genuese pesto sonder basielkruid is 'n rare kommoditeit, maar die verbeelding het geen perke nie, vandag se baie resepte word gebore per ongeluk of deur gebeurlikheid. Of dit inderdaad 'n ontdekking of 'n paar verbeteringe aan die resepte is, sou ek graag wou weet. Daar is geen streng formules nie, baie geregte het resepte wat aan volkstradisie behoort het nie 'n presiese lys van bestanddele nie, en dit is nie my bedoeling om hulle te los nie. My voorstel is slegs voorbeelde wat getoets is. Vertrou my smaak, maar genoeg gepraat: al wat nodig is, is goeie werk en 'n goeie eetlus.