Services de bibliothèque publique pour les Canadiens incapables de lire les imprimés
  • Astuces d'accessibilité pour appareils mobiles
    • Modifier le contraste
      • AJaune sur fond noir sélectionné
      • ANoir sur fond jaune sélectionné
      • ABlanc sur fond noir sélectionné
      • ANoir sur fond blanc sélectionné
      • AContraste par défaut sélectionné
    • Modifier la taille du texte
      • Taille du texte Petit sélectionné
      • Taille du texte Moyen sélectionné
      • Taille du texte Grand sélectionné
      • Taille du texte Maximum sélectionné
    • Modifier la police du texte
      • Arial sélectionné
      • Verdana sélectionné
      • Comic Sans MS sélectionné
    • Ajuster l'espacement entre les lignes de texte
      • Étroit sélectionné
      • Moyen sélectionné
      • Grand sélectionné
  • Abonnement
  • Se connecter
  • English
  • Accueil
  • Journaux
  • Magazines
  • Recommandations
  • Pour bibliothèques
  • Aide
  • Passer au contenu
      • Modifier le contraste
        • AJaune sur fond noir sélectionné
        • ANoir sur fond jaune sélectionné
        • ABlanc sur fond noir sélectionné
        • ANoir sur fond blanc sélectionné
        • AContraste par défaut sélectionné
      • Modifier la taille du texte
        • Taille du texte Petit sélectionné
        • Taille du texte Moyen sélectionné
        • Taille du texte Grand sélectionné
        • Taille du texte Maximum sélectionné
      • Modifier la police du texte
        • Arial sélectionné
        • Verdana sélectionné
        • Comic Sans MS sélectionné
      • Ajuster l'espacement entre les lignes de texte
        • Étroit sélectionné
        • Moyen sélectionné
        • Grand sélectionné
  • Astuces d'accessibilité
Services de bibliothèque publique pour les Canadiens incapables de lire les imprimés

Centre d'accès équitable aux bibliothèques
Services de bibliothèque publique pour les Canadiens incapables de lire les imprimés

  • Abonnement
  • Se connecter
  • English
  • Accueil
  • Journaux
  • Magazines
  • Recommandations
  • Pour bibliothèques
  • Aide
  • Recherche avancée
  • Explorer par catégorie
  • Conseils de recherche
Fil d'Ariane
  1. Accueil

Résultats de recherche de titre

Aller aux filtres

Articles 1 à 10 sur 10

Vrese van 'n jong moeder

Par Gilbert Adimora, Adri De Necker. 2017

DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Famille et relations familiales , Médecine

Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om…

te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is. Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte. Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings. Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis. ‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie. Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet. Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesor

Breek familievloeke: Eis jou vryheid

Par Gabriel Agbo, Mignionette Fair. 2017

DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Histoire, Religion

Hierdie boek sal jou oë oopmaak vir die gevolge van al ons aksies om ons bestemming en dié van ons…

kinders; selfs dié wat nog ongebore is. Die onderwerp van vloeke is lank reeds afgeskeep, en ons het nodig om uit te vind om dit hier te ontbloot. Ons begin deur te gaan na die skrifte om presies te weet wat God sê oor vloeke, hoe hulle werk, en hoe ons heeltemal vry van hulle kan wees. Familievloeke is so belangrik dat God hulle ingesluit het by die Tien Gebooie. So baie mense is gebind deur die vyand met onsigbare en anonieme instrumente van slawerny. In hierdie studie sal ons leer hoe om hierdie kettings wat afkomstig is van die vyand te breek. Ons verken gebiede soos afgodery (insluitend Halloween), onsedelikheid, verraad, steel, moord, ens. in diepte Ek glo dat as jy hierdie boek lees en die waarhede verken sal daar nog baie roeringe in jou wees om jouself te ondersoek en 'n daadwerklike poging maak om 'n heilige lewe te lei, al dan nie vir jouself nie, ten minste ter wille van jou kinders en die ongebore geslagte.

Die Prinses En Die Dolfyn

Par Dan Alatorre, Petro Ebersohn. 2015

DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Littérature générale (romans)Famille et relations familiales 
Audio avec voix de synthèse

"Die Prinses en die Dolfyn" is 'n vermaaklike prenteboekie met oulike sketsies vir kinders. Dit vertel die storie van 'n…

pragtige, klein prinsessie met 'n baie spesiale opgestopte diertjie wat sy iewers in die kasteel laat wegraak. Met behulp van haar ouers (die koning en koningin) en die gesin se hond, sit hulle 'n soektog op tou daarna.Kinders geniet 'n prettige bangmaakstorie terwyl hulle ontdek dat volharding, vindingrykheid en samewerking belangrik is. 'n Klein prinsessie in jou huis mag dalk 'n ding of twee leer oor speelgoed wat gebêre moet word, en miskien iets oor verantwoordelikheid ook!'n Goeie storie vir ouers om aan hulle voorskoolse kinders voor te lees, of vir kinders wat 'n bietjie ouer is om vir hulle ouers te lees!

Savvy Geschichten

Par Dan Alatorre. 2018

DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Famille et relations familiales , Humour

Die prag van kinders is gesetel in die feit dat alles hulle betower. Die prag van ouerskap is daarin gesetel…

dat ouers daardie betowering deur die hart van die kind sien. "Savvy" is 'n humoristiese en aangrypende blik op kindertyd se verlore betowerende oomblikke soos deur 'n pa gesien. Kruip, loop, speelafsprake, klippieskop, hibiskusse, leer om die potjie te gebruik, prinsesrokkies - en babadolfyne. Die hele wye spektrum van haar vrae en sy antwoorde.

Skat, ek wil hê jy moet weet hoe spesiaal jy vir my is

Par Bernard Levine. 2020

DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Famille et relations familiales 
Binne hierdie unieke boek, sal jy 'n versameling vind van opwindende romantiese woorde om jou gevoelens en jou liefde vir jou geliefde uit te druk.

Ek Sal Nie Doodgaan Nie!

Par Gabriël Agbo. 2020

DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Famille et relations familiales 
Audio avec voix de synthèse

Dit is nog nie oor nie.  God is nog nie klaar met jou nie.  Jy gaan nie nou dood nie. …

Ja, jy gaan nie.  Hierdie boek is om jou te verseker dat Hy nog 'n plan vir jou lewe het.  Dit maak nie saak hoe donker dinge lyk nie.  Hier sal jy baie interessante hoofstukke vind soos:  EK SAL NIE DOODGAAN NIE, ALLE KRAG BEHOORT AAN GOD, GAAN TERUG EN VERTEL HOM, GEBED, WAT MAAK JY HIER?  MOENIE BANG WEES NIE, MOENIE WEGHARDLOOP NIE en ONBEPERKTE AANBOD. Daar is geen rede om nou op te gee nie.  Moenie jouself doodmaak nie.  Jy moet opstaan, met geloof en hoof en aanhou veg, staar jou uitdagings in die gesig.  Moenie bang wees nie en moenie van dit af weghardloop nie.  God kom om jou te help.  Hier sal jy ook leer hoe om die gees van frustrasie, depressie en dood te weerstaan.  Hoekom styg die koers van selfdood?  Enige oplossings??

Hoe om jou geliefde te behaag ( op 'n 100 verskillende maniere)

Par Bernard Levine. 2020

DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Famille et relations familiales 
Audio avec voix de synthèse

Liefde groei wanneer jy iemand laat weet dat jy omgee.  Hoe om jou geliefde te behaag is gevul met baie…

opwindende, romantiese verrassings om jou geliefde baie spesiaal te laat voel.  Die vreugde van lewe, is in gee.  Bederf jou geliefde met sommige van hierdie romantiese idees en kyk hoe jou liefdeslewe sissend sal raak met ekstase en passie!

Die Lekker Gespreks Boek

Par Bernard Levine. 2021

DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Famille et relations familiales 
Audio avec voix de synthèse

Hoe goed ken jy jou geliefde en vriende? Hierdie lekker boek is propvol vrae wat stof tot nadenke gee, soms…

intiem, soms laf en kontroversieël, maar altyd interessant. Wanneer vriende omkom, met 'n familie samekoms of wanneer jy so pas iemand op 'n partytjie of byeenkoms ontmoet het, sal hierdie gekkige boek almal aan die praat kry.

God van Abraham, Isak en Jakob

Par Gabriel Agbo, Mignionette Fair. 2016

DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), ePub (Zip), Word (Zip)
Histoire, Religion

God se verbondsbeloftes stel nooit teleur nie. Hierdie boek sal jou help om al God se beloftes vir jou lewe…

te bereik. Dit is ʼn omvattende studie met persoonlike getuienisse oor die vermoë en gewilligheid van God om al Sy woorde rakend ons uit te voer. Hy het gesê Hy waak oor Sy woorde om hulle te laatgeskied. In hierdie boekkyk ons krities na die dinamika van ʼn goddelike belofte en hoe dit tot stand kom, in stand gehou en versorg word tot verwerkliking. Elke verbondsbelofte het ʼn begin, tydsberekening en voorwaardes. Ons moet dit altyd onthou om in staat te wees om perfek en gemaklik by God se wil vir ons lewens in te skakel. Inderdaad, by God is alles moontlik!

Hoe om jou sielsgenoot te ontmoet?

Par Bernard Levine, Zelna Naude. 2017

DAISY texte (Téléchargement direct), DAISY texte (Zip), Word (Zip), ePub (Zip)
Famille et relations familiales 
Hierdie unieke boek gaan jou 'n groot voorsprong gee om die regte geleenthede te skep om jou droom geliefde te ontmoet.

Limiter les résultats de recherche

Limiter les résultats de recherche

  • Supprimer tous les filtres
  • Language: Afrikaans
  • Non-fiction: Famille et relations familiales , Histoire
  • Supprimer le filtre Famille et relations familiales  (8)
  • Supprimer le filtre Histoire (2)
  • Supprimer le filtre Afrikaans (10)

Collections

  • Bookshare

Type de document

  • Livre

Langue

  • Anglais
  • Français
  • (-) Afrikaans
  • Arabe
  • Catalan
  • Chinois
  • Néerlandais
  • Finnois
  • Allemand
  • Grec
  • Hébreu
  • Hindi
  • Indonésien
  • Italien
  • Japonais
  • Norvégien
  • Portugais
  • Romain
  • Russe
  • Espagnol
  • Suédois
  • Turc
  • Vietnamien
  • Gallois

Formats

  • DAISY Texte
  • ePub
  • Word
  • DAISY Audio

Romans

  • Littérature générale (romans)

Documentaires

  • Affaires et économie
  • Animaux et faune
  • Anthologies
  • Biographies
  • Christianisme
  • Drame
  • Épanouissement personnel
  • Essais et documents généraux
  • Forme physique 
  • Humour
  • Judaïsme
  • Médecine
  • Motivation et vie familiale
  • Nourriture et boissons 
  • Nutrition
  • Parental (rôle)
  • Passe-temps et artisanat
  • Phénomènes paranormaux
  • Poésie
  • Politique et gouvernement (biographies)
  • Psychologie
  • Référence
  • Religion
  • Santé et médecine
  • Santé et vieillissement
  • Sciences et technologies
  • Spiritualité
  • Textes religieux
  • Toxicomanies 
  • (-) Famille et relations familiales 
  • (-) Histoire

Auditoire cible

  • Adulte
  • Enfant

Narration

  • Voix de synthèse

Préciser par date

Pour supprimer ces filtres, sélectionnez Tout le contenu.

Date d'acquisition

Date de publication

Foire aux questions

Quels appareils puis-je utiliser pour lire les livres et magazines du CAÉB

Réponse : Nos livres et magazines sont compatibles avec plusieurs appareils et applications de lecture accessibles. Consultez notre page Appareils et formats compatibles pour en savoir plus.

Foire aux questions

À propos

Le Centre d'accès équitable aux bibliothèques (CAÉB) offre le service de lecture accessible, mettant à la disposition des Canadiens incapables de lire les imprimés des livres et d'autres documents sur le support de leur choix.

  • En savoir plus sur le CAÉB
  • Confidentialité
  • Modalités sur l’utilisation acceptable
  • Bibliothèques membres

Suivez-nous

Tenez-vous au courant de toutes les actualités du CAEB.

  • Inscrivez-vous à nos bulletins
  • Blogue
  • Facebook
  • Twitter
  • Youtube

Boîte de suggestions

  • Suggérer un titre
  • Rapporter un livre endommagé
  • Adhésion au Groupe consultatif des utilisateurs
  • Adhésion au Groupe consultatif des enseignants

Nous joindre

Besoin d'aide? aide@bibliocaeb.ca ou 1-855-655-2273.

Visitez la pageNous joindrepour plus de détails.

Copyright 2025 CAÉB. Tous droits réservés.